Renate Eloff
Hoërskool Garsfontein



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek en my ma het vir lank gesoek vir die regte rok vir my matriekafskeid en nie een rok wat ons gesien het, het ons laat "uitfreak" nie.
As jy nie "uitfreak" nie is dit nie die regte rok vir jou nie !
Ons het toe uiteindelik afgekom op DIE rok wat ons laat gons het en nou nog laat gons. 'n Prinses rok wat my matriekafskeid dag soos 'n sprokieverhaal laat voel het. Donker blou met sequinces wat die rok oordek.