Ek het ń idee gehad van hoe my rok moet lyk, valle en kristalle. Die rok moes my persoonlikhied weerspieël en my soos n prinses laat voel.
Ek is toe na Werner Dey in Parys en Kalib Monroe het my idees perfek vasgevat in sy ontwerp. Hy het my visie n werklikhied gemaak.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Trio , Kroonstad
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek droom al van kleins af om te glinster met kristalle . Ek het nog altyd geweet ek wil ń blou rok hê . Ek wou ń rok gehad het wat my eie is en dis waarom die rok so spesiaal vir my is.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die top gedeelte met die blou kristalle en die briefie wat my ma aan die binne kant van my rok laat insit het.