Rachelle Eigenhuis

Impaq

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het hierdie rok op Tres Jolie se webblad gesien en geweet dis my rok. Ek bly in Bethlehem en kon eers maande later Pretoria toe gaan. Toe ek daar kom, was die rok nog daar…dit het vir MY gewag! Dit is ingevoer van oorsee af.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media