RACHAEL CRAFFORD
Grens high



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Hierdie rok is n rok waarin ek gemaklik gevoel het en waarin ek rerig soos myself gevoel het . Dit was elegant maar tog kon ek dit eenvoudig hou . Ek wou meeste van die aandag aan die bo kant van my rok gehad het en dit is presies wat hierdie rok vir my gegee . Hierdie kleur het ook my vel gekomplimenteer en met die hand aangewerkte blommetjies en blare het ek rerig soos n prinsess in my eie sprokiesverhaal gevoel !
En om alles beter te maak het ek my vellies gedra !