Qi-Jhandra Hawkins

Edgemead High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou vir iets heeltemal anders gaan as die traditionele lang "bling bling" rokke en het besluit om iets kort, maar tog elegant te kies in my gestuling kleur, swart

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Edgemead High School

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was dat ek n elegante rok wou hè, wat ook stylvol maar modern kaan wees, sonder on 'n lang rok te dra.. Ek het besluit om kort te gaan om 'n "Statement' te maak. Ek lei aan Alopecia en moes 2 weke voor my afskeid my hare af skeur omdat ek soveel hare verloor het en ek kon nie "extentions" insit nie. So ek het besluit om n rok te kies wat my van kop tot toon gaan komplenteer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Om te sien hoe my rok bymekaar kom elke keer as ek gaan om n aanpassing te doen. My ontwerper, Brintney van BME dediesigns het heetemal verstaan wat ek wou hè en my droom waar laat word.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media