Petra Van Niekerk
Hoërskool Parys



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok skreeu Petra! Die rooi weerspieël my sterk persoonlikheid. Ek is vol verrassings nes die binneste voering van my rok. Dis nie 'n rok wat jy elke dag sien nie, my ontwerper Werner Dey, het seker gemaak daarvan! My rok het 'n mooi oop rug met 'n sleep. Elke handgewerkte blommetjie getuig van al die aandag aan detail. Hierdie is die tipe rok wat jou twee keer sal laat kyk!