Pauli Ackermann

Hoërskool Paarl Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou'n rok hê wat my soos n kragtige en onafhanklike vrou laat voel wat die wêreld kan
verower. Hierdie uniek ontwerpte rok kry dit beslis reg en laat my straal!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media