Olivia du Randt

Hoërskool Monument

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Soos alle matriek meisies het ek gedink ek weet presies hoe my rok gaan lyk en hierdie rok was nie wat ek ingedagte gehad het nie, maar die oomblik toe ek die rok aangepas het ek geweet.. dis ek..

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media