Olivia Dreyer
Stellenberg Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My hoërskool droom was altyd dat my matriekafskeid rok my die gelukkigste meisie op die aardbol moet maak. Op 29 September 2022 het my droom 'n waarheid geraak! Die kleur het ontplof en almal se aandag op my gefokus. My 12 jaar skoolloopbaan was ek bekend as die skaam,teruggetrokke netbalspeler maar my rok het my in staat gestel om nie vir een sekond agter enige iemand te skuil nie! Hallo wêreld! Ek is Olivia, en my prinses rok was helder cerise pienk!