Odíle Tianell Kleinhans

Hoërskool Bekker

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droomrok is ontwerp en gemaak deur Shenè Olivier van Shenè Vyver Couture
Ek hou nie van fieterjasies nie en wou n gemaklike tog treffende rok hê. Shenè het my vreeslik gehelp om buite die boks te dink….Ek is verlief op my rok en het soos n prinses gevoel

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media