Nuschka Pretorius
Hoërskool Transvalia



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok was geinspireer deur 'n tydlose era van ou Hollywood ikoniese glam. Die rok moenie die persoon maak nie, m.a.w oorweldig nie, maar die persoon moet die rok maak. Dit is 'n teken van ware styl wat skoonheid vorendag bring. Sometyds is minder meer van belang.