Nina Odendaal
Hoërskool Stellenbosch



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Eerste rok wat ek aangepas het by Cteque, en ek het my hart verloor. Ek het dit nie dadelik gekoop nie want ek het gevoel dis te goed om waar te wees, so ek het nog rokke aangepas by ander winkels na dit. Niks het naastenby so perfek gepas soos die een wat ek heel eerste aangehad het nie. Ek voel koningsblou is maar net my kleur en daarom was my rok net nog meer perfek. Die tannie wat my grimering gedoen het, het rerig ‘n kuns daarvoor en ek is baie lief vir blomme, so daarom het ek klein wit baby breath blommetjies in my gevlegde deel van my hare ingewerk. Dit het rerig uitgebeeld wie ek is.