Nina Boshoff

Hoërskool Dirkie Uys

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Konings bloue met n oop rus en met n slit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Dirkie Uys

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit moes iets wees waarin ek gemaklik is en waarin ek kan dans en mooi voel. My oorspronklike inspirasie was die netflix series Bridgerton en n foto wat ek op pinterest gekry het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rug was my gunsteling gedeelte dit was presies wst ek wou gehad het.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media