Nikta stoltz

Hoërvolkskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gedeel in ń bo en onderdeel..ek het besluit om dit so te doen omrede ek gesien het dat niemand dit al probeer het nie en ek het regtig baie daarvan gehou..

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Almal doen alewig dieselfde ding en ek wou iets anders probeer ek het klomp idees gehad en ń bietjie van elkeen gebruik en die rok my eie gemaak..

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel was definitief my top en my belt dit het die rok regtig laat "boom" en ek hou van bling bling..

Datum van matriekafskeid?

2024-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media