Nikki van Aswegen

Hoërskool Aggeneys

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Is n rooi rok wat jou laat voel en lyk soos n prinses ek het hom spesiaal by ñ vrou in sea point gekoop haar plek se naam is Belissimo dresses en sy werk saam di maatskappy LaDivine waar ek my rok laat koop het deur haar

Skool se matriekafskeid bygewoon?

ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou buitegewoon wees dit hoekom ek die rok gekies het wat jou laat lyk soos n prinses en di kleur rooi omdat ni almal altyd aan rooi dink nie.Elke rok moet n mens se kurwes beklemtoon en die liefde moet in ñ rok lê.My persoonlikheid moet daarin vasgevang word en dit moet die mens wees wat ek is beklemtoon

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die krale by my bolyf en die slit by my been En die kant het my soos n juweel laat voel

Datum van matriekafskeid?

2024-03-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media