Nikki Botha
Hugenote Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Met ontwerper Annica Lourens wat geleë hier in die hartjie van die Boland is, het ek geen twyfel gehad dat die ontwerp van my matriekafskeid rok ‘n onvergeetlike ervaring gaan wees nie. Ons het met n ontwerp rondgespeel en my droom rok na lewe gebring. Swart is só ‘n klassieke, elegante kleur – ‘n wenner vir elke sprankelende geleentheid. Dus, die rede hoekom ek hierdie kleur gekies het.