Nikita de Jager

Hoerskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

It's said that everything is better with a little sparkle and shine!

Dis presies hoekom ek hierdie stunning materiaal gekies het. Die manier hoe dit skitter in die son en verskeie kleure skyn, afhangend hoe dit val, het my beindruk en pas dit perfek by my persoonlikheid!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media