Nikayla Van Rooyen

hoërskool garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

ek het n soorgelyke foto van die rok op pintrest gesien laas jaar en van toe af het ek geweet dis die rok. Casiska Barnard het my soos n regte prinsess laat voel

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media