Nika van Dyk
Hoërskool Bellville



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het lank gesoek na ligte materiaal met blommetjies op, op die ou einde het my pa my materiaal gekies sonder dat ek by was!
Ek wou ń bont rok gehad het omrede ek uniek wou lyk. Die styl is eenvoudig, net soos ek maar die materiaal toon my persoonlikheid.