My rok is n pragtige deurskynende silwer halternek met n onder rok, versier met rhinestones en sequin.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja ek het
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om goed te voel en uitestaan. Toe ek die rok aangetrek het en myself in die spieel gesien het was dit n oomblik van wow! Die skitterende rhinestones en die snit van die rok het my toegevou met soveel selfvertroue, sprankellend en mooi.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my matriekafskeidrok was die manier waarop dit my selfversekerd en elegant laat voel het. Die ontwerp het klassieke en moderne elemente perfek vermeng, en die materiaal het pragtig geskitter soos ek beweeg het. Die rok het persoonlik en uniek gevoel, wat die aand nog meer spesiaal gemaak het. Dit het werklik die opwinding van die viering van hierdie belangrike mylpaal vasgevang.