Nihanri Marais
Hoërskool Fichardtpark
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is n mengsel van verskillende rokke. Dit is n eenskouer rok met bande wat oor mekaar vou op my rug. Dit het n spleet op my linker been met n val op die agterkant van die spleet. My rok is eenvoudig maar steeds tydloos en uniek.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Fichardtpark
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was uniekheid. Ek het geen rok gesien wat dieselfde is as myne nie en my doel was om my persoonlikheid uit te beeld deur my rok. Ek het die blou kleur gekies om my oë uit te bring.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van die rok was die ontwerp op my rug aangesien dit my rug beklemtoon. My hele rok het my selfversekerd laat voel en laat voel asof ek enigeiets kan vermag.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20