Nicole Smith

Bet-El Christelike Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die matriekafskeid onderwerp was "Winter Wonderland". Dit het my dadelik maak besluit om soos Elsa te lyk. My rok is heeltemal Royal blou met glitter en skoenlappers.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media