Nicole le Roux

Hoërskool Framesby

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die donkerblou kleur herinner aan koninglike style. Die styl van die rok is elegant en tydloos. Die bostuk van die rok is met fyn kant bedek. Die krale beklemtoon die borsstuk en geen die rok n dramatiese effek. Die materiaal is n kombinasie van kant, satyn en voile wat die rok 'n blink en beweegbare voorkoms gee. Die romp is 'n A-lyn wat grasieus vloei. Die silhoeët die vleiend en elegant. My idee is vasgevang deur die plaaslike ontwerper Johan Wolmerans.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Framesby

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou van n elegante, tydlose styl. Die kleur van my rok (navy blou) is een van my gunsteling kleure.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit is moeilik om te sê. Ek was mal oor my rok, hoe dit sit en hoe ek gevoel het in my rok. My rok was alles wat ek gedroom het van... en nog meer.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media