Nicole Lartz

Bultfontein Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Vir jare lank het ek gedroom van my matriekafskeid, en deur al die jare het my idees van my rok soveel keer verander. Uiteindelik het ek besluit op hierdie baba blou prinses rok. My ontwerper het geslaag in haar taak om my soos n ware koninklike te voel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media