Nicole Jacobs
Hoërskool Marais Viljoen



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Hierdie was my droom metriekafskeidsrok vanaf graad 8 en wat n ervaaring om my visie te sien lewendig word. Hierdie wye rok bestaan uit 3 lae. Die swart onderrok en middelrok is fyn gekomplimenteer met n swart net en geaplikteerde pink,rooi,groen en swart blomme. Die rok is ook afgewerk met n satyn beld en 5 rooi knope. Die styl van die rok laat ook toe dat die rug oop is. Die ontwerper het seker met n kamera in my geheu rondgeloop😁