Nicole Bester
Helpmekaar Kollege



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dit het alles begin met die mou – verder het ek en Christopher Gill, die ontwerper, idees bymekaar gesit oor die res van die rok en die skepping kon geen ander kleur as bloed rooi wees nie. Die rok se verskillende aspekte vat my persoonlikheid mooi saam, en die stewels is simbolies dat ek gaan vas trap in die pad wat vir my voorle.