Nicola Vermeulen
Die Hoërskool Menlopark



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Van die eerste oomblik wat ek dié idee opgedroom het, tot die ontwerp en maak daarvan in samewerking met die wonderlike Mevrou Nanette Laubser, was die maak van my Matriekafskeidrok net een ongelooflike ervaring. Die prinsesstyl, oop rug en plein satyn op die bostuk en meeste van die romp is stylvol, dog klassiek. Elkeen van die handaangewerkte wit blommetjies, wat in kontras staan met die helder pienk kleur verleen ń tikkie uniekheid aan my droomrok.