Nicola van der Merwe

Klerksdorp Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die romp gedeelte van my rok is hedek met steuntjies wat in my corset invloei. My rok is navy blou met baie detail!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Klerksdorp Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die navy matriekafskeid rok is baie dramaties wat my persoonlikheid weerspieël. Die navy konnekteer met my skoolklere , die 5 jaar wat KHS se blou n rol in my lewe gespeel het. Verder het die snit van my rok nie vanaf inspirasie gekom nie , maar elke keer wat ek by my ontwerper (Elmarie Jooste) ingestap het het ons dadelik geweet wat ons volgende wil doen.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die steuntjies wat wanneer dit onder lig geval het geblinker het. Elke keer wanneer ek draai het die romp wyd oopgemaak en dit was alles net blou!

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media