Nicola swart
Hoërskool Bellville



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou nog altyd van kleins af soos ‘n prinses voel, maar het nooit gedink dit sou so ‘n realiteit word nie. Toe ek die rok vir die eerste keer aantrek was dit ‘n onbeskryflike gevoel, iets waarvan elke meisie al van kleins af droom. Soos elke matriek meisie het die styl en kleur van materiaal baie verander, maar toe ek die eind resultaat sien was ek beslis nie spyt nie. Ek is nou nog mal oor my rok en sal dit beskou as een van my kosbaarste herinneringe van ‘n baie spesiale aand.