Nicola Bezuidenhout

Hoërskool Eldoraigne

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

As 'n danser moes my rok definitief bling opgehad het en pink is my gunsteling kleur.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Eldoraigne

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

'n Gesonde leefstyl en fiksheid is vir my belangrik en die rok moes dit ten toon stel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat hy soos 'n handskoen gepas het en die rug gedeelte.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media