Nica Oosthuizen
Midstream College



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het'n prentjie van die rok gesien en was dadelik mal daaroor. Die styl en kleur weerspieël my persoonlikheid perfek.
Carike Nel het gehelp om die rok nommerpas vir my te maak.