Nelri Duvenage

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag my mooi lang hare los dra en het besluit om een skouer oop te hou. Ek wou baie graag uitstaan so ek het besluit om n baie "bling" in my rok te hê.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Noordheuwel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My droom was nog altyd om op my perd by die matriekafskeid aan te kom, en na konsultasie met die ontwerper, het ons besluit op die lang sleep wat bo-oor sy agterlyf kan hang.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die "bling" wat my laat uitstaan het en die algehele ontwerp van die rok se "off-shoulder" met sy Swarovski's. Die hele rok en my perd het perfek gepas by die tema (enchanted forest).

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media