Nelleke Fourie
Hugenote Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ons het vroeg in die jaar besluit om ñ aanpas bestelling te maak om te sien watter styl my sou pas om verdere besluite te kon maak.
.
Ouma, mamma en my sussie het saam na die studio gegaan-en daar, heeltemal onverwags, het my droomrok op my gewag.
.
Ons almal was dadelik oortuig en die rok het maande lank in my kas gehang. Die laatste detail was my aksent skoene wat die dag van die afskeid afgelewer is 🙂