Neline Botha
Hoër Volkskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het met my idee na Peter Bondesio van Bondesio Couture gegaan. Hy het my idee gevat en dit omskep in n asemrowende rok wat my persoonlikheid so mooi uitgebeeld het.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het na idees gesoek waarin ek gedink het ek sal goed lyk. Maar met elke pas sessie het Peter iets bygesit of verander. Hy was my inspirasie en het my nie een keer teleurgestel nie,
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Met elke sessie wat ek gaan pas het, was dit n oomblik waarop ons nie kon wag nie. Die swierige krul het ek eers gesien, die oggend van my Matriekafskeid. Dit was perfek! Die krul is ook so opgesit dat ek dit later die aand kon afhaal.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20