Nelien Prinsloo

Hoërskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die pragtige pienk kleur ,fusia, gekies vir my rok aangesien dit so treffend gelyk het op my. Die min detail op die rok was perfek omdat die kleur klaar alles laat uitstaan.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Kempton Park

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het n soortgelyke rok op pinterest gesien en dadelik verlief geraak op die kleur en ontwerp. Ek het dadelik besluit dat ek so rok vir my wil laat maak vir matriekafskeid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur is die beste van die hele rok vir my. Dit het so perfek by my gepas en my persoonlikheid so mooi opgesom. Ek kon nie gelukkiger wees oor hoe my rok uitgedraai het nie.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media