Nedine Changuion
Hoërskool Ermelo



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou 'n rok gehad het wat my soos 'n prinses laat voel. 'n Rok wat skitter met blinkertjies. Een wat amper enig in sy soort is. Ek het behoorlik soos "Elsa" gevoel toe ek die rok aantrek. 'n Waarlike sprokie.