Natasha-Lee Hall

Hoër Volkskool Potchefstroom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou a unieke rok gehad het en met verskillende idee's is ek na my ontwerper toe. Sy het my idee's saam gesit en a beeldskoone rok gelewer wat my persoonlikheid uitbeeld en my soos a princess laat voel het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoër Volkskool Potchefstroom

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het op pinterest gaan soek vir idiees en het duisende pragtige rokke gesien. Daaruit het ek stukkies by mekaar gemaak om my eie idiee by mekaar te sit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief die feit dat my rok pockets gehad het.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media