Natalie De Castro

Hiërskool Frikkie Meyer

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My Rok is gemaak deur Ontwerpster Natalia Jefferson in ʼn Goue Glinsterende Toon met Besonderhede van Diamante en Stene op die Korset en ʼn Hoë Middellyf Vloeiende Romp met sakke. Dit het my ʼn Sensuele Glansryke voorkoms en gevoel van Opgewondenheid gegee vandat ek hom aangetrek het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspiration vir my Rok was om Myself te wees en Uniek te voel asook wou ek graag ʼn Rooi-Tapyt oomblik beleef het. Ek wou hê my Borrelende Persoonlikheid moes regdeur die aand skyn.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My Gunsteling deel van my rok, was Absoluut alles van die detail op die Korset tot die Lang silhouette. Die sakke vir daai tikkie anders en Lang rok. Alles was vir my Perfect !

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media