Naomi Boshoff
HMS La Rochelle



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Teal blou met geborduurde madeliefies op die bokant. Die agterkant is oop (in n diamant vorm) en vasgemaak bo met 2 pêrel knoppies. Ek het verlief geraak op die kleur van die materiaal die oomblik toe ek dit gesien het en my rok is gemaak met liefde deur iemand wat baie na aan my hart lê en wat baie talentvol is. Dit is die rok gewees waarvoor ek nog altyd gedroom het vir my matriekafskeid en dit pas perfek by my persoonlikheid.