Nanique Buitendag

Hoërskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My ma het my die geleentheid gegeë om my droom rok te laat ontwerp deur Esje's Design Hartbeespoort. Die koningsblou was nooit nie 'n opsie nie en ek het geweet ek wil 'n sleep hê. Die res het die ontwerper my gelei volgens my liggaam.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media