Nakita Pretorius
Hoërskool Nelspruit
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou nog altyd 'n elegante, klassieke rok gehad het. Die wit was 'n spontane besluit, maar ek kon nie vir beter vra nie. Die pêrels was iets wat ek by my rok wou inbring omdat dit stunning is
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Nelspruit
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Marilyn Monroe se 1955 rok van die fliek "The 7 year itch"
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die pêrels op my rug en die sagte blou lining aan die binnekant van die rok wat jy net kan sien wanneer ek stap. Die fyn string pêrels by die slit van die rok af is stunning en was my ontwerper Lynmarie Griffioen se idee - Dankie Lynmarie!
Datum van matriekafskeid?
2024-07-20