Nadia Holtzhausen

Hoërskool florida

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is 'n stowwerige pienk kleur mat 'n hoë slit, 'n deurskunende middel lyfie met steentjies bo en blaartjie patroon. Hy het 'n kant oorval wat glinster en die rug is oop met "zig zac" toutjies

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Florida

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is mal oor pienk en die slit is iets waarvan ek ook oor die algemeen hou,en die toutjies wat kruis oor die rug. En pas perfek in by die seisoen van die jaar

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles van my rok is net asemrowend.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media