Nachke Van Der Walt

Fichardtpark Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur Ann Sofi Couture. Ek het ń trompet styl rok,maar wat dit anders maak is die feit dat dit ń sleep het. Ek het die kleur goud gekies omdat dit stylvol,elegant en klassiek is. Ek wou ook graag iets buite my gemaksone hê. Die verskillende kombinasies van die kleur goud komplimentêr ook my olyfgroen oë.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

20 September 2024

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok is ń kombinasie van my idees en Ann Sofi se kreatiwiteit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok,is verseker my oop rug, wat al my “battle scars” wys en my die selfvertoue gee om my eie unieke self te wees.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media