Chante prollius

Hoërskool Centurion

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was nog altyd mal oor die konings blou kleur en van kleins af het ek gese ek wil baie graag n Koenigs blou rok dra omdat my ma en pa se troue ook konings blou en goud was en my kêrel my pa se blou das kon dra net om my aand ekstra spesiaal te maak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media