Uné Deysel

Hoërskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die storie agter my rok is heeltemal anders as wat mens verwag van enige matriek meisie. Ek het my rok nooit laat maak nie, ek het nooit ‘n spesifieke idee eers gehad oor hoe ek my rok wil hê nie. Ek het my rok gekry by n vriendin van my ma, ek weet glad nie die fee verhaal wat mens verwag nie, maar ek het onmiddelik geweet dit is die rok vir my matriekafskeid, juis omdat ek gevoel het dit is iets anders en dit het n ander storie. Die rok is elegant en sag op die oog, en dis presies wat ek as my droom matriekafskeid rok sou beskou.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media