My Inskrywing

Hoërskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My idee van ‘n droom rok is “Red carpet”, elegant, romanties, stylvol, uitdagend maar gesofistikeerd en tydloos. Anel Botha het sonder weglating van enige van hierdie eienskappe, die rok in my verbeelding in realiteit omskep. My Franse pienk rok, ten volle versier met kristalle, het al my verwagtinge oortref. Marietjie van Vintage Blue Photography se bekwame oog, het my prentjie in geheel vasgevang. Belle à paris!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media