Monique Rosslee
Pietersburg Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou graag 'n baie wye romp hê met 'n styfpassende bostuk. Ek hou van moue aan my klere en wou graag moue hê wat pas by die romp.
Ek hou van die detail van die 'boning' in die bostuk.
Ek het die kleur gekies omdat dit pas by my persoonlikheid.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Pietersburg Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het 'n prentjie van 'n baie wye rok op Pinterest gesien verlede jaar en kon dit nie vergeet nie.
Die materiaal se patrone het my herhinner aan 'n pou wat pronk.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel is die feit dat die romp so vreeslik wyd was en wyd oopgedraai het as ek draai. En natuurlik sakke gehad het!
Datum van matriekafskeid?
2024-09-17