Monique Gemürr
Hoërskool Langenhoven Riversdal



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Roses are red, violets are blue… Out of a million dresses, I pick YOU…
Die kledingstuk is gemaak van dik satyn met fyn bandjies wat kruis oor die rug, ritssluiting aan die agterkant en sakke, natuurlik! Die blomme motief het die rok vervolmaak
Dit het alles en nog meer gehad wat my hart begeer
Gemaklik, stylvol en elegant…
Ek het soos 'n ware prinses gevoel!