Monè Truter

Hoërskool Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wil net baie dankie sê vir tannie Madelaine Trollip wat vir my hierdie ongelooflike rok ontwerp het. Ons het koppe bymekaar gesit en met my droom rok te vore gekom. Die wynrooi materiaal het my asem weggeslaan. Die aand was onvergeetlik, ek het soos 'n prinses gevoel in my ontwerpers rok. Ek sal dit nooit vergeet nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media