Moné Els

Hoërskool Secunda

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My matriekafskeidrok bestaan heel eenvoudig net uit sagte swart satyn. Die snit van my rok is baie eenvoudig maar elegant. Ek het ń baadjie laat maak, wat ek oor my rok kan vas knoop om my matriekafskeid foto's meer persoonlikheid te gee. Maar toe werk die baadjie net perfek uit vir die koue aand van die matriekafskeid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Secunda

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie met my matriekafskeidrok was om my persoonlikheid uit te beeld. Ek wou gemaklik voel in my rok en ek wou weet dat my rok die persoon wie ek is beskryf, en my rok het beslis aan dit voldoen!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeidrok is die baadjie en die snit van my rok, dit het die doel geskep om te bewys hoe pragtig en eenvoudig maar elegant jy kan lyk terselfdertyd.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media